Ander man se vrou...

Story Info
...is moeilikheid soek!
5.5k words
4.42
61.7k
12
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

As student in my Honneursjaar (Argitektuur) vra my dosent my om hom asseblief na die lesing te kom sien. Prof Allan Lewis was nog altyd my gunsteling dosent. Hy is jonk, ongeveer vier of vyf jaar ouer as ek. Ons het van dag een af 'n baie goeie verhouding gehad. Ek wonder waaroor dit sou gaan...

Na die lesing bly ek sit totdat die ander studente weg is. Dan stap ek nader.

"Is daar 'n probleem, Prof?" vra ek.

Hy lag. "Nee, nie regtig nie. Maar ek het 'n effens ongemaklike guns om jou te vra."

"Enigiets, Prof. As ek kan, help ek graag."

"Mike, hier het nou 'n onverwagte ding opgeduik. Ek moet dringend 'n kongres in Windhoek gaan bywoon. Soos jy seker weet, is ons eersteling so 'n paar maande gelede gebore. My vrou sien nie kans om saam te gaan Windhoek toe nie en sy wil ook nie by vriende gaan bly met die baba nie. Sy dring aan om alleen by die huis te bly vir die drie dae. Sy belowe sy sal OK wees, maar ek is nie baie gelukkig daarmee nie. Ons bly wel in 'n redelik veilige buurt, maar ons lewe in gevaarlike tye."

Ek verstaan nie mooi hoe ek in die prentjie pas nie. "Hoe kan ek help, Prof?"

"Mike, dis my twee kosbaarste besittings daardie. Ek het gewonder of jy sal omgee om vir die drie dae daar te slaap en 'n ogie oor hulle te hou. Ek weet jy is 'n verantwoordelike man. Ek het aan haar genoem dat ek jou wil vra en sy het ingestem. Ek sal jou natuurlik vergoed daarvoor."

"Geen probleem, Prof. Sê maar net wanneer ek moet aanmeld en ek doen dit graag. O, en vergoeding sal beslis nie nodig wees nie." antwoord ek.

"Dankie, Mike. Jy's 'n staatmaker!" antwoord hy verlig. "Jy is natuurlik welkom om my studeerkamer en toerusting te gebruik vir jou studies terwyl jy daar is."

"Dankie, Prof. Ek waardeer dit."

Ek groet en stap uit. My knieë is lam! Angie, prof Lewis se vrou, is 'n groot besprekingspunt onder die manne op die kampus. Sy is almal se droomvrou! Sy is ongeveer my ouderdom, 'n fisioterapeut van beroep. Sy is baie sportief en steeds wonder almal hoe sy dit reggekry het om haar perfekte figuur so gou na die baba se geboorte terug te kry. Die manne gaan soooo jaloers wees!

Uiteindelik breek Maandagmiddag aan. Teen vieruur pak ek 'n oornagtas met net die nodigste en vertrek na Prof se huis. Ek stap na die voordeur toe.

"Hallo, Mike!" hoor ek haar stem vanuit die swembad se rigting. Ek draai om. Sy lê langs die swembad in 'n skrapse helderblou bikini. Weer is my knieë lam! Die baba is in 'n stootwaentjie 'n entjie weg in die skaduwee van die lapa.

"Middag, Mevrou Lewis. Ek kom meld aan vir diens." sê ek ligtelik.

Sy lag en staan op. "Noem my asseblief Angie. Ja, ek verstaan jy gaan my oppasser wees vir die volgende paar dae."

"Toemaar, ek sal nie te streng wees nie." spot ek.

"Dis goed om te hoor." spot sy terug. "Jy lyk of jy te lank in die son was." sê sy en beduie na my gesig.

"Ons het dit gister oordoen in die son met die seilboot op die dam. Nou betaal ek maar die prys daarvoor."

Sy lyk prentjiemooi! Haar ferm, sonbruin lyf lyk beslis nie na iemand wat vier maande gelede 'n baba gehad het nie. Haar groot, ferm tiete beur teen teen die ligte materiaal van haar bostuk.

"Kom ek gaan wys jou gou jou kamer." Sy stap voor my uit. Ek volg haar die huis in. My oë is vasgenael op haar wiegende heupe en ferm boude.

Sy wys my my kamer en gee my 'n vinnige toer deur die huis.

"Maak jou tuis. Jy kan jou motor onder die afdak agter die huis parkeer."

Ek maak so en kry my goed gereed in die kamer. Later maak sy vir ons 'n heerlike aandete en ons gesels lekker oor 'n paar glasies wyn.

Na ete verskoon sy haarself om die baba te gaan bad en om sommer self ook deur die water te spring.

Ek gebruik die geleentheid om gou te gaan stort in my kamer se en suite badkamer. Ek trek 'n kortbroek en T-hemp aan en besluit om gou 'n bietjie werk te doen op my laptop. Gou besef ek my flash drive lê in my motor en ek glip gou by die agterdeur uit om dit dit gaan haal. Op pad terug loop ek verby 'n effens oop badkamervenster en onwillekeurig loer ek in. Ek skrik my boeglam! Sy lê agteroor in die bad met 'n handdoek om haar hare. Haar groot ferm, tiete is duidelik sigbaar bo die water. Waar haar bikini bostuk was is nou duidelik bleekwit afgeëts teen die donker, sonbruin res van haar tiete. Groot, donkerbruin, blinknat tepels beur voor haar uit. Haar onderlyf is heeltemal onder die water.

Dan verskyn haar knieë bokant die water. Hulle val oop teen die kante van die bad. Haar hand met die koekie seep verdwyn tussen haar bene in. Sy was haarself, plaas die seep terug in die seepbakkie en weer verdwyn die hand onder die water in. Haar kop leun terug teen die bad se rand. Haar oë gaan toe en haar mond val oop. Sy speel met haarself onder die water! Haar linkerhand vou om haar tiet en sy speel met haar tepel terwyl haar regterhand woel tussen haar bene.

Ek staan die spul en aanskou met 'n monsterhoring wat enige oomblik gaan ontplof! Ek weet ek moet padgee, maar daar is geen manier nie!

Dan hou sy op. Sy spoel haarself af en staan op uit die bad. Ek sien haar in al haar glorie. Haar dooshare is kort geknip en in 'n netjiese driehoekie geskeer. Is dit 'n druppel melk wat daar teen haar bors afbiggel? Sy neem 'n handdoek, klim uit die bad en beweeg nader aan die venster. Ek besluit dis tyd om pad te gee!

Ek stap die huis binne. My mond is droog en ek voel my hart klop aan die kante van my kop. Ek sak in 'n stoel neer in die sitkamer en probeer TV kyk. My kop raas!

Later hoor ek die baba aanhoudend huil. Die babakamer is langs die hoofslaapkamer. Ek weet sy is nog in die badkamer en is nie seker of sy die baba hoor nie. Ek besluit om te gaan kyk. Net toe ek by die babakamer kom, bars haar kamerdeur oop en sy kom aangetrippel met net 'n los handdoek voor haar. Alhoewel dit al die nodige bedek, bly dit nog steeds 'n ongelooflik sexy prentjie. Sy sien my en met 'n "Oeps, ekskuus!" vlieg sy om terug in haar kamer in, die handdoek nog steeds voor haar. Voor sy egter die kamerdeur kan toemaak, is haar hele naakte agterlyf heeltemal sigbaar. Haar boude vertoon melkwit in die vorm van haar bikinibroekie teen die res van haar goudbruin lyf. Twee groot kuiltjies net bokant haar boude rond die prentjie perfek af! Weer staan meneer orent hier in my broek! Die baba huil steeds.

"Jammer!" roep ek. "Jy kan maar kom. Ek is weg!"

Ek verdwyn in my kamer in en maak die deur toe. Wat nog! Ek is skaars 'n uur hier en dis al klaar 'n mallemeule van opwinding!

Ek hoor haar kamerdeur oopgaan en hoe sy die baba troos. Hy bedaar gou en alles word stil. Ek lê en lees vir 'n ruk en besluit om sitkamer toe te gaan. Ek moet haar een of ander tyd in die gesig kyk...

Sy sit op die rusbank met haar rug na my toe. Sy het 'n vollengte ligpienk kamerjas aan. Aan haar effens vooroor houding neem ek aan sy het die baba op haar skoot. Ek stap nader tot reg agter agter haar. "Is hy darem nou OK?" vra ek en loer oor haar skouer.

Bliksem! Sy is besig om die outjie te borsvoed. Sy het my nie hoor aankom nie en skrik toe sy my stem hoor. Sy bedek gou haarself en die baba gou met haar japon. Ek is 'n wrak! Alles loop verkeerd!

"Jammer." sê sy. "Die knapie is honger en ek moet hom gou voed, as jy nie omgee nie. Sit gerus."

Sit gerus... Ek is nie seker op ek reg gehoor het nie. Ek sak woordeloos op 'n bank sover moontlik van haar af neer. Sy gaan voort om die baba te voed onder haar japon. Dis 'n ongelooflik teer prentjie. Niks sexy of vulgêr nie. Net die ongelooflike mooi moeder-en-kind situasie.

Ek praat nie nie. "As jy ongemaklik is hiermee sal ek hom in die kamer gaan voed." sê sy.

"Nee, ek het geen probleem nie. Alles in die haak." Ek is dadelik vies vir myself vir die skaapagtige opmerking.

"Ek vind dit vreemd dat so baie mans 'n probleem het met vrouens wat borsvoed." sê sy.

"Dis belaglik." antwoord ek. "Dis niks anders as 'n noodsaaklike, natuurlike funksie nie."

"Ek wens meer mans wou dit sien soos jy. Selfs Allan is nie baie gemaklik met borsvoeding nie." Ons is albei nou heelwat meer ontspanne.

"Dis vreemd." antwoord ek. "Wat sou Prof se probleem daarmee wees?" vra ek.

"Hy gril hom absoluut dood vir die idee van moedersmelk! Hy wil absoluut niks daarmee te doen hê nie." vertel sy.

"Maar hy het geen probleem om melk te drink wat uit 'n dier uit kom nie?" vra ek verbaas.

"Sal jy moedersmelk drink?" vang sy my onkant.

"Sjoe, ek weet nie. Ek gril beslis nie daarvoor nie en dit lyk of babas mal is daaroor, so dit kan beslis nie sleg wees nie." probeer ek haar antwoord. "Om eerlik te wees, ek het nog altyd gewonder hoe dit smaak." Ek is dadelik spyt oor die laaste sin wat uitgeglip het.

Sy glimlag. "Wil jy proe?" slaan sy my skielik vir 'n ses!

"Sjoe..." Weer kom die skaapagtige vent in my na vore. "Ja, graag. Maar hoe..."

"Kom sit hier langs my." nooi sy en beduie met haar plat hand op die sitplek langs haar.

Ek kan my geluk nie glo nie! Weer suis my ore soos by die badkamervenster. Weer is my knieë lam! Ek staan wankelrig op en gaan sit langs haar. Ek wag vir haar om die volgende skuif te maak.

"Kom nader." nooi sy.

Ek skuif nader en leun vooroor in die rigting van die baba teen haar bors. Ek wag dat sy haar bors ontbloot sodat ek kan 'proe'. Haar hand glip onder die japon in en sy vroetel vinnig tussen haar bors en die baba se mond. Sy haal haar hand weer uit en hou haar vinger na my toe. Daar hang 'n groot, wit druppel moedermelk aan die punt. "Hier." sê sy.

Effens uit die veld geslaan en kennelik teleurgesteld, het ek geen keuse as om vooroor te leun en haar vinger af te lek nie. Die mengsel van moedersmelk en babaspoeg is nou nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie, maar ek hou my dapper en lek die melk af. Dis maar 'n grillerige spul.

"En toe? Hoe smaak dit?" wil sy weet.

"Mmm... Nie sleg nie. Effens soet. Beslis nie afstootlik nie. Moeilik om te sê van net een druppel."

Sy glimlag, maar bied nie nog aan nie. Sy staan op en verdwyn kamer toe.

Later gesels ons lekker en ontspanne voor die TV. Sy het 'n bottel wyn oopgemaak en ons kuier dit op!

Uieindelik sê ek nag en ek verkas kamer toe. Dis warm, veral met my songebrande lyf, so ek klim kaal in die bed met net 'n laken oor my. Ek lê en lees.

Later is daar 'n sagte klop aan die deur.

"Binne." antwoord ek.

Die deur gaan oop en sy kom binne met 'n beker koffie in die hand. "Ek het vir jou koffie ge-... Genade mens! Kyk hoe lyk jy!" roep sy uit toe sy my beetrooi songebrande bolyf sien. Sy sit die koffie langs my bed neer. "Soe, dit moet seer wees! Wag, ek gaan kry gou iets om aan te smeer." Voor ek kan antwoord of protesteer, is sy uit by die deur.

Gou is sy terug met allerhande roompies en goed. Sy het steeds haar kamerjas aan, maar dis nou losgebind en oop voor. Onder dit het sy 'n sexy, kort, deurskynende nagrokkie aan. Die japon bedek haar tiete, maar ek kan wel die klein broekie wat sy onder dit aanhet deur die dun materiaal van haar kort nagrokkie uitmaak.

Sy sit die botteltjies op die bedkassie neer. "Draai op jou maag." beveel sy.

Ek lê op my maag en trek die laken af tot bokant my boude. Sy kom sit langs my op die bed en sit room op haar handpalms. Sy begin dit in my rug invryf met lang, sagte bewegings. Hemels!

"Jis, maar hierdie rugspiere van jou is geweldig gespanne. Hulle is kliphard! Wil jy hê ek moet dit vir jou losmasseer?"

Sy is 'n fisioterapeut van beroep, so ek gaan beslis nie die aanbod van die hand wys nie. "Dit sal gaaf wees, dankie." antwoord ek.

Sy begin knie aan my skouers en druk aan my rugspiere. "Jong, dis effens ongemaklik so. Om dit reg te doen gaan ek bo-oor jou moet sit. Gee jy om?" vra sy.

"Glad nie." antwoord ek.

Ek voel hoe sy haar been bo-oor my gooi en wydsbeen oor my kniel. Ek kan haar nie sien nie. Sy spring dadelik aan die werk en woel met my rugspiere en skouers. Ek het nog nooit 'n skaam fisioterapeut teegekom nie.

Ek draai my kop na die kant en lê met my oë toe. Dis heerlik! Ek maak my oë oop. Daar in die spieël van die spieëlkas kan ek mooi sien wat sy doen. Haar lang, sonbruin bene is heeltemal ontbloot en by tye kan ek haar panty sien. Dit, tesame met die massering, het my 'n massiewe horing besorg!

Uiteindelik is sy klaar. "So ja. Voel jy nou beter?"

"Baie beter, dankie." Ek is teleurgesteld dat dit oor is.

"Ek kan jou voorkant ook doen, as jy wil." bied sy aan. "Maar jy sal moet omdraai." Sy lig haar been van my af en kniel in afwagting langs my.

Oepsie! Hoe kan ek omdraai met hierdie pielstyf? Hoe gaan ek verduidelik dat ek heeltemal kaal onder hierdie laken lê? Vir 'n sekonde of twee oorweeg ek my opsies. Daar is geen manier dat ek hierdie kans kan laat verbygaan nie. "Dit sal gaaf wees, dankie. Maar ek moet jou waarsku. Ek het niks aan nie. Ek slaap gewoonlik kaal." waag ek dit.

Sy huiwer 'n oomblik. "Toemaar, ek ook." sê sy. "Geen probleem, net solank alles bedek is en bedek bly." Sy glimlag stout. "Of dit nou 'n broek of 'n laken is, lap is mos maar lap. Nou maar toe. Draai om."

Ek rol op my rug. Haar oë gly vlugtig oor my bedekte onderlyf. My piel toring die lug in en dit laat die laken soos 'n miniatuur tent lyk. Sy glimlag, maar sê niks. Sy gooi dadelik haar been weer oor my en kniel wydsbeen oor my, haar doos sentimeters bo my stywe piel!

Sy leun vooroor en neem van die room op die bedkassie. In die proses hang haar regtertiet reg bokant my gesig, haar groot tepel binne trefafstand van my mond. Haar dun nagrokkie laat absoluut niks aan die verbeelding oor nie. Haar tiete is duidelik sigbaar deur die dun materiaal!

Sy plaas haar hande op my bors en begin met egalige bewegings die room insmeer. Haar vol tiete wieg heen en weer in maat met haar bewegings onder die dun material. Ek kry ook nou 'n baie beter uitsig bo by die lae hals van die nagrokkie in. Die vrou is besig om my mal te maak! Ek glo nie vir 'n oomblik dat sy nie weet wat sy aan my doen nie!

Haar onderlyf beweeg ritmies vorentoe en agtertoe soos sy my masseer. Ek kyk af. My piel toring steeds die lug in onder die laken. Haar poes beweeg elke slag rakelings oor my bedekte pielkop. Ek lig my heupe effens. Op die terugbeweeg tref haar poes my pielkop perfek. Ek voel hoe my pielkop in haar sagte poes insak deur die materiaal van haar panty. Sy skrik en wip op. "Aits! Lekker stout, ne?" Ek antwoord nie.

Sy leun weer vooroor en neem nog room. Sy sit regop en sit weer room aan haar hande. Haar vol tiete is duidelik sigbaar, so ook haar dooshare deur die dun materiaal van haar panty. Sy weet ek kyk, maar reageer nie. Sy gaan sit op my onderlyf en druk my piel met haar poes teen my lyf vas in die proses. Ek kom amper in my broek! Die lengte van my piel lê in die sagte koof van haar poes! En dit lyk glad nie of dit haar pla nie! Sy leun vooroor en begin weer masseer. Haar tiete wieg weer hier naby my gesig. Hierdie keer bly sy sit. Haar poes beweeg saam met die ritmiese bewegings van haar hande heen en weer oor die onderkant van my piel. Dit voel asof sy my draad trek met haar poes. As sy so aangaan, gaan ek beslis kom! Ek sit my hande op haar knieë. Sy reageer nie, maar hou net aan met die massering. Daar is nie 'n manier dat sy nie kan weet dat haar poes besig is om op en af teen my piel te gly nie.

Haar knieë begin beweeg. Ek mag verkeerd wees, maar ek kry die indruk dat sy probeer om die laken van my piel af te kry. Ek lê doodstil en loer na die laken wat ons liggame skei. Geleidelik word dit minder sigbaar soos dit agtertoe skuif. Dan verskyn my pielkop onder die laken! Ek los haar knieë en plaas my hande op die kante van haar bors net onder haar tiete. Geen reaksie. Ek beweeg my hande geleidelik hoër tot ek die sagte rondings van haar borste kan voel. Ek kyk weer tussen haar bene in. Die laken is nou heeltemal onder ons uit. Sy ry nou openlik my kaal piel met die gleuf van haar poes! Haar oë is toe en haar mond oop. Sy haal hoorbaar asem. Hierdie vrou is vuurwarm!

Ek besluit te hel met dit! Ek vou my regterhand om haar linkertiet en gee dit 'n ferm druk. 'n Straaltjie melk spuit teen die dun materiaal van haar nagrokkie en maak 'n nat, melkwit kol. "Pasop." terg sy. "Jy het gevra vir moedersmelk en nou kry jy dit."

"Kan ek proe?" waag ek dit.

"Ummm..." antwoord sy. Ek trek haar tiet nader en vou my lippe om haar lang, stywe tepel deur die materiaal. Ek suig liggies en voel hoe die melk in my mond invloei. Dit smaak nogal heel soet en aangenaam. "Hoe smaak dit?" vra sy.

"Soos die materiaal van jou nagrok." sê ek slim.

Sy sug en glimlag. "OK, ek vang jou skimp. Maar ek moet jou waarsku. Seks is buite die kwessie. Ek is nie bereid om dit aan Allan te doen nie en jy het in elk geval nie eers 'n kondoom nie. Ek sal my nighty uittrek, maar dis al. Niks verder nie. Belowe?"

"Natuurlik!" antwoord ek, maar net te dankbaar vir enigiets wat na my kant toe kom.

Sy sit weer regop, nog steeds op my piel. Sy gooi haar arms terug en laat gly haar japon oor haar skouers. Sy trek dit uit en laat val dit langs die bed. Dan kruis sy haar arms en trek haar nagrokkie oor haar kop. Ek kom amper net daar toe die twee perfekte tiete hulle verskyning maak onder die nighty. Hulle lyk soos twee reuse waterdruppels! Haar twee lang, stokstywe tepels beur effens opwaarts. Sy laat val die nighty en laat sak haar tepel tot in my oop, wagtende mond. Ek suig gulsig daaraan en neem 'n paar slukke louwarm melk. Heerlik! Ek probeer die ander tiet. Niemand gaan ooit hierdie storie glo nie...

"En hoe smaak dit?" vra sy weer.

"Soos bier... Altyd beter direk uit die bottel uit." spot ek. Sy lag hardop.

Ek sit my arms om haar en rol haar op haar sy sodat sy langs my lê. Ek sit my arms om haar en suig weer liggies aan haar tiet. Sy kreun liggies en haar hand vou om my agterkop. Sy trek my stywer teen haar bors vas.

Ek rol haar geleidelik op haar rug. Ek skuif bo-oor haar en probeer haar bene oopdwing met my knie. Sy knyp haar bene styf teen mekaar vas. "Asseblief. Moenie. Jy't belowe..." Ek skuif wydsbeen bo-oor haar met my knieë weerkante van haar. Ek laat sak my piel tot in die gleuf wat haar bobene vorm en stoot stadig vorentoe tot my pielkop teen haar doos vasdruk. Sy reageer nie. Ek beweeg my lyf vorentoe sodat my piel direk afwaarts oplyn met die mik van haar bobene onder haar poes. Ek stoot my piel stadig in die mik tussen haar bobene in. Sy kry die idee en maak haar bene effens oop om my te akkommodeer. Dan knyp sy my stywe piel liggies tussen haar bene vas. Ek begin haar stadig met lang, diep hale 'droog' te naai, my piel tussen haar bobene en pantybedekte poes. Sy trek my teen haar vas. Stadig maar seker kom haar onderlyf in beweging en ritmies naai sy my terug. Ons naai so tot ek voel my balle gaan ontplof. Ek trek my piel uit tussen haar bene en rol van haar af. Sy bly lê op haar rug. My regterhand gly liggies en stadig oor haar maag tot ek die bokant van haar panty voel. Ek wag vir reaksie. Daar is nie. My vingers glip onder haar panty in en ek speel met haar kort dooshare. My middelvinger vind haar gleufie en ek streel liggies oor haar klit. Sy sidder en trek my stywer teen haar vas. Haar ander hand vind sy pad oor my maag al laer en laer tot ek voel hoe haar vinger om my stywe piel sluit. Sy begin my draad te trek met lang, stadige hale.

Ek steek my hand dieper in haar panty in. Sy maak haar bene oop om my beter toegang te gee. My hand gly oor haar poes. Sy is sopnat! Ek glip twee vingers in haar poes en en vinger haar hard en diep terwyl sy my draad trek. Sy kreun nou hard en haar onderlyf beweeg gretig en ritmies teen my hand.

Weer verander ek van posisie. Ek draai om sodat my kop na haar voete wys in die 69 posisie en trek haar onderlyf na my mond toe. Sy maak haar bene oop. Ek stoot haar panty effens oor haar heupe. "Asseblief. Moenie..." fluister sy. Ek los die panty so half afgetrek. Haar ontblote vlesige doos lê voor my. Dis gladgeskeer rondom die lippe. Haar prominente klit bo-aan haar lippe rond die prentjie perfek af! Bokant die haarlyn is die litteken van haar keisersnee nog sigbaar. Die chirurg het goeie werk gedoen. Dit behoort uiteindelik feitlik heeltemal te verdwyn. Ek stoot die skede van haar klit met my wysvinger terug. Die gladde, stywe pienk knoppie kom skaam te voorskyn. Ek kielie dit liggies met my tong. Haar heupe wip liggies elke keer ek dit raak. Dan gly my tong in haar gladde gleuf in. Sy kreun weer terwyl ek haar nat poes met lang hale lek. Sy smaak heerlik!

12