My Onweerstaanbare Skoonsussie

Story Info
Hoe ek my vrou se jonger sussie 'opgevoed' het.
8.3k words
4.65
45.1k
4
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

// Hierdie storie is geskryf op versoek van lesers (almal mans) wat gevra het vir 'n storie met hierdie tema. Dit sal moontlik nie in almal se smaak val nie, maar lees dit gerus en laat weet wat julle dink.. Kommentaar (positief en negatief) is baie welkom! En vir die vroulike lesers, dit sal nie skade doen om 'n ogie te hou oor die jonger sussies nie. ;-) //

*

Dis Vrydag, middagete. Ek sit saam met Christie, my skoonsussie, aan tafel. Sy bly vir die naweek by ons. My skoonouers is na famile toe vir die naweek. Christie is nou in matriek en kon nie saamgaan nie, want die skool het 'n voorbereidingsprogram vir die matriekeindeksamen gereël wat sy more moet bywoon. Ons het aangebied dat sy die naweek by ons bly.

My vrou, Lindie, werk by 'n prokureursfirma. Sy kon nie huis toe kom vir middagete nie, want hulle het 'n vergadering met 'n belangrike kliënt. Ek het sommer wegneemetes gekry vir my en Christie.

Christie is 'n goedversorgde, intelligente en pragtige 18 jarige matriekmeisie. Sy lyk prentjiemooi in haar skooldrag. Haar redelike lang blonde hare is in 'n netjiese poniestert gebind. Sy het 'n vlootblou rompie aan en 'n wit, kortmou hemp met die blou, wit en rooi skoolwapen op die sak. 'n Bypassende blou skooldas hang effens losgetrek om haar nek. Die boonste knoop is los. Dis maar 'n taamlik warm Karoo somersdag. Die blou van haar skooldrag komplementeer haar groot, sielvolle blou oë uitstekend. Haar sprankelende glimlag met die perfekte wit tande teen die agtergrond van haar sonbruin gesig is die spreekwoordelike kersie op die koek!

"Kan ek vir jou koffie maak?" bied sy aan.

"Soe, dis warm! Ek dink ek gaan eerder 'n koue bier drink. Sal jy vir my een kry, asseblief? Dis heel bo in die yskas."

"Seker." sê sy en maak die yskas oop. Sy rek om heel bo by te kom. Haar rompie trek effens op. My oë is vasgenael op daardie twee lang, lenige sonbruin bene.

"Jy is welkom om vir jou ook een te kry." waag ek dit.

Sy huiwer 'n oomblik. "Is jy seker dis OK?" vra sy versigtig.

"Wel, dis baie warm vandag. 'n Koue bier is nie te versmaai nie." moedig ek haar aan.

"Dit sal beslis lekker wees! Jy gaan nie vir Lindie of my ma-hulle sê nie?" Sy is nog steeds onseker.

"Komaan! Hoe ken jy my? Dis net 'n bier. Dis nou nie of jy gaan dronk word nie." stel ek haar gerus.

"Dankie. Dit sal lekker wees." Sy skink vir ons elkeen 'n lang glas bier.

Ons sit en klets rustig terwyl ons eet. Sy is duidelik dors want sy drink haar bier redelik vinnig op. Haar glas is voor myne leeg.

"Nog enetjie?" waag ek dit.

"Nee dankie." wys sy dit van die hand. "Twee glase bier in 'n ry is 'n bietjie erg. Dit is te bitter vir my."

"Ek sal nog 'n bier neem as jy nie omgee nie." sê ek. Sy staan op en maak die yskas weer oop. My oog vang 'n bottel semisoet wyn in die deur van die yskas.

"Daar is 'n baie lekker wyn in die yskas. Wil jy dit probeer?" bied ek aan.

"Net so 'n kleintjie, dankie." antwoord sy.

Ek staan op en gooi vir haar 'n stewige glas wyn. "Nie so baie nie!" keer sy.

"Toemaar, jy hoef nie alles te drink as jy nie daarvan hou nie." stel ek haar weer gerus.

Ons gesels rustig verder, meesal oor skoolsake . Sy proe aan die wyn. "Mmm... Dis heerlik!" sê sy en neem nog 'n groot sluk.

"Daar's nog baie. Help jou gerus self." sê ek. "Wat is op jou program vir vanmiddag?"

"O, ek het niks aan vanmiddag nie." antwoord sy. "Ek wou juis vra of jy nie nie 'n goeie fliek of twee het wat ek kan kyk nie."

Ek sien dadelik 'n geleentheid. "O, ek het 'n paar wat nie sleg is nie." sê ek. "Kom ek gaan wys jou." Ons stap saam TV kamer toe. Ek maak die kabinet oop en haal my 2Tb eksterne hardeskyf uit. Ek koppel dit aan my Playstation en wys vir haar hoe dit werk. "In hierdie folders is 'n klompie van die nuutste flieks wat jy sal geniet." Dan wys ek haar 'n folder getiteld 'Kantoor (Werk). "Hier moet jy maar verbyhou. Dit is 'n folder vol stout porno's wat ek by Leonard gekry het." waarsku ek. "Ek het nog nie self daarna gekyk nie, maar soos ek vir Leonard ken is dit maar rof! So wees gewaarsku."

"Geen probleem." verseker sy my met daardie sprankelende glimlag. "Ek sal verbyhou."

"Nou ja, ek het 'n afspraak met 'n kliënt. Ek sal seker eers na vyfuur terug wees. Geniet jouself en voel vry om jouself te help. Daar is nog baie eetgoed en wyn oor in die yskas." Ek groet en stap by die voordeur uit. Ek ry weg. Die aas is nou uitgesit. Ons sal maar moet sien of sy gaan byt. Maar ek is oortuig dat die nuuskierigheid van 'n tienermeisie my nie sal teleurstel nie.

Daar is natuurlik nie regtig 'n kliënt wat ek moet sien nie. Inteendeel, ek het die hele middag vir myself. Ek gaan maak nietemin 'n draai by die kantoor en na omtrent 'n halfuur ry ek terug huis toe. Ek parkeer in die straat sodat sy my nie hoor kom nie en stap die erf binne. Die TV kamer se gordyne is toegetrek. Dit lyk bemoedigend. Ek sluip tot by die voordeur. Dit is gesluit. Ek stap om die huis. Die TV-kamer se venster aan die sykant van die huis se gordyne is op 'n skrefie oop. Ek loer daardeur.

Bingo! Een van die porno's speel op die grootskerm TV. 'n Man met 'n meneer van 'n voël is besig om 'n pragtige blondine met fake boobs van agter by te kom.

Die juffertjie sit kruisbeen op die rusbank. Haar das is af en die boonste paar knope van haar hemp is oop. 'n Halwe glas wyn staan op die koffietafel langs haar. Haar linkerhand is onder die hemp in en haar vingers roer besig onder die materiaal. Haar regterhand woel ywerig tussen haar bene onder die rompie. Sy is in ekstase!

Ek sluip om die huis en voel aan die kombuisdeur. Dis nie gesluit nie. Ek maak dit versigtig oop en sluip deur die kombuis tot in die eetkamer. Vandaar het ek 'n goeie uitsig in die TV kamer in. Sy sit met haar rug na my toe. Die klank van die TV is baie subtiel sag gestel. Ek hoor duidelik hoe sy hyg na haar asem terwyl haar hande woel onder haar klere. Onwillekeurig veroorsaak dit natuurlik 'n redelike roering in my broek!

Ek sluip die TV-kamer binne en gaan staan agter haar. Sy is so in vervoering dat sy glad nie bewus is van my teenwoordigheid nie. Ek sit my hand saggies op haar skouer. Sy gee 'n gil en spring op. Sy is totaal in 'n toestand van skok. Sy kyk na my, dan na die porno op die TV. Sy soek naarstiglik na die afstandbeheer. Ek sien dit tussen die kussings van die rusbank, maar sy is te geskok om dit op te merk.

"Ek is jammer..." sê sy sag en begin huil. "Ek weet nie wat my besiel het nie. Ek was net nuuskierig. Moet asseblief nie vir Lindie of my ma-hulle sê nie. Ek smeek jou. Ek sal enigiets doen!"

Enigiets doen... Mmm... Aanloklike opsies, maar afpersing is beslis nie my styl nie. Ek neem haar hand en trek haar langs my op die rusbank neer. "Toe nou maar. Dis glad nie so erg nie. Hier neem 'n slukkie van die wyn. Dit sal jou kalmeer."

Sy neem 'n groot sluk. Ek sit my arm om haar. Die boonste knope van haar hemp is nog steeds oop en ek kry 'n goeie oogvol van haar groot, stewige tiete onder die dun, deursigtige materiaal van haar bra. Haar regtertiet is half uit die bra en haar tepel is sigbaar. Sy bewe en snik nog liggies. Die gehyg en geblaas van die porno op die TV klink om een of ander rede aansienlik harder as wat dit werklik is.

"Luister, ons is albei mooi groot. Vergeet nou die hele insident. Dit is werklik niks. Jy is agtien jaar oud. Jy het niks verkeerd gedoen nie. Ek en Lindie kyk redelik gereeld na porno's."

"Agttien jaar oud... Vertel dit vir my Pa! Hy sal my vermoor as hy moet weet." antwoord sy benoud. "Is jy ernstig oor Lindie wat na porno's kyk?"

" Ja. Maar hou dit vir jouself. Daar is geen rede waarom jou ma-hulle of Lindie of enigeen hiervan hoef te weet nie. So ontspan nou maar. Ek het self nog nie hierdie een gesien nie. Kan ek dit saam met jou kyk?"

"Soe, ek weet darem nie... Jis, ek is jammer. Maar ek was regtig net nuuskierig. Daar is so baie dinge wat ek nog nie weet of verstaan nie." antwoord sy.

"Bedoel jy oor seks? Dis een van die dinge wat mense nie altyd verstaan nie. Die opvoedkundige aspek van porno's word baie onderskat." Sy begin ontspan. Sy loer na die TV. 'n Man en 'n meisie is besig om mekaar af te tong in in die 69 posisie.

"Sies!" sê sy sag.

"Hoekom sies?" vra ek sag.

"Want dis nie skoon nie." sê sy sonder om te huiwer.

"Orale seks is eintlik baie veilig en beslis nie so vuil soos mens dink nie." verduidelik ek.

"Doen jy en Lindie dit ook?" vra sy.

"Natuurlik! Ek is seker alle paartjies doen dit. Dit is baie lekker."

Sy neem nog 'n sluk van die wyn. Ons sit in stilte en kyk na die porno. Die man lê oor die meisie en stoot sy enorme voël stadig in haar gretige doos in. "Soe, hy is groot..." sê sy. "Is alle volwasse mans so groot?'

Ek lag. "Nee, glad nie. Ek is beslis nie so groot nie." Ek verduidelik dat ek êrens gelees het dat die meeste pornomaatskappye 'n minimum vereiste van agt duim (200mm) vir 'n stywe voël het vir manlike rolle, hoofsaaklik omdat 'n voël van 200mm of langer meer seksposisies moontlik maak, wat natuurlik goed is vir 'n porno.

Sy is nou baie meer ontspanne en is weer baie geÏnteresseerd in die porno. Ek trek haar liggies teen my vas . Sy leun met haar kop teen my skouer. Ek gly my hand stadig voor haar hemp af en neem haar stewige regtertiet in my hand. Sy sit haar hand oor myne. "Moenie..." sê sy sag maar ferm. Sy trek my hand weg en trek haar bra reg sodat haar tiet weer heeltemal daarin is.

"Hoekom nie?" vra ek. Van al die dom vrae...

"Duh..! Jy's met my suster getroud, onthou?" kry ek waarvoor ek gesoek het.

Bloedneus! Dit kan ek nie wegredeneer nie. Ek staan op. Haar antwoord het die wind uit my seile geneem. "Kyk jy maar rustig verder. Ek gaan gou stort."

Ek gaan badkamer toe en begin stort. Die beelde van Christie met haar hande onder haar klere tesame met die gladde seep in my hand veroorsaak dat ek redelik gou met 'n enorme horing staan en draad trek.

Genoeg. Ek besluit om nie te kom nie.My hand soek na die handdoek op die handdoekreling. Niks. Ek klim met my nat lyf uit die stort uit en maak die badkamerdeur effens oop. "Christie!" roep ek.

"Ja..?" antwoord sy

"Sal jy asseblief vir my 'n handdoek in die linnekas gaan kry? Hier is niks in die badkamer nie."

"OK, ek's nou daar!" roep sy.

Ek stoot die badkamerdeur toe. Sy klop liggies aan die deur. Ek maak die deur heelwat wyer oop as wat nodig is en staan in my nat, naakte glorie voor haar. Haar oë dwaal na my half stywe voël en huiwer vir 'n oomblik daar. Sy glimlag en gee die handdoek aan. Sy loer weer vlugtig na my groeiende piel, draai dan vinnig om en stap weg.

"Jy wil nie gou my rug kom afdroog nie?" roep ek agter haar aan.

Sy lag. "Ha ha.. Droom aan..!" Sy verdwyn in die gang af.

Ek droog myself af en draai die handdoek om my onderlyf. Ek loer by die TV-kamer in. Christie sit sowaar nog en kyk na die porno's.

"Nog 'n glas wyn?" bied ek aan. Sy lig haar halfvol glas wyn in antwoord. Ek skink vir my 'n glas wyn en gaan sit langs haar. "Luister, geen bymotiewe. My rugspiere is baie styf. Wil jy dit nie asseblief vir my masseer nie?"

"Jis, ek het nog nooit so iets gedoen nie. Ons kan probeer..." stem sy in. "Leun vooroor."

Ek leun vooroor en sy begin druk en vryf aan my rugspiere. Dis aangenaam maar die posisie is nie van die gemaklikste nie. "Dis effens ongemaklik. Kan ek op jou skoot lê?"

"OK." sê sy dadelik en leun terug sodat ek kan lê. Ek lê met my kop op haar skoot en my regterhand op haar bobeen effens onder die rompie in. Sy begin dadelik weer masseer. Op die TV spyker die mense nog dat die sop spat.

"Kan jy dalk 'n bietjie harder druk?" vra ek.

"Ek is bevrees dis die beste wat ek kan doen in hierdie posisie." antwoord sy.

"OK. Ek het 'n plan. Laat ek op die mat lê en dan sit jy op my." stel ek voor.

"Wat???" vra sy agterdogtig.

"Eenvoudig. Kom ek wys jou." Ek staan op en gaan lê op my maag op die mat. "Kom sit jy nou bo-oor my en dan kan jy meer gewig op jou arms sit as jy masseer."

Sy antwoord nie, maar gaan sit dadelik op my boude en begin weer masseer. "Jy's reg." sê sy. "Dit werk heelwat beter.

Dit is voorwaar baie aangenaam en kort voor lank lê ek op 'n monsterhoring! Dit raak later ongemaklik en ek besluit om dinge verder te neem.

"Kan ek omdraai? Ek wil hê jy moet my nek en skouers van voor af masseer." waag ek dit.

"OK." Is al wat sy sê. Sy lig haar been van my af sodat ek kan omdraai. Die handdoek is vinnig besig om los te kom. My stywe piel slaan hewig tent op teen die handdoek! Dit ontgaan haar nie. "Sies, jy het nie 'n onderbroek aan nie." sê sy. Ek trek net my skouers op. Sy glimlag, gooi haar been oor my en staan effens op haar knieë oor my sodat haar onderlyf nie aan myne raak nie. Sy leun vooroor en begin my skouers masseer. Die boonste knope van haar hemp is steeds los en ek het nou 'n ongelooflike uitsig op daardie twee ferm jong tiete wat so beur teen die dun bra.

Ek sit my hande op haar bobene effens onder die rompie in. Haar heupe begin beweeg soos sy masseer en sy sak effens laer af. Dan voel ek haar doos liggies heen en weer oor die lengte van my handdoekbedekte stywe piel gly terwyl sy masseer. Ek stoot my hande dieper onder die rompie en sit dit bo-oor haar broekie op haar boude. Haar heupe beweeg skielik dringender.

Sy lig haar bolyf effens om haar posisie te verander. In die proses lig sy haar been effens van my af. Skielik kry ek 'n goeie oogvol van haar broekie. Dis so 'n pastel blou katoenbroekie, hoog opgesny teen die kante.

"Daardie broekie is beslis nie deel van die standard skooluitrusting nie, is dit?" terg ek.

Sy lag. "Niemand dra meer daardie groot ou donkerblou bloomers nie. Buitendien, hoe sal die onderwysers nou weet wat onder ons klere is?" Sy sit regop, lig haar rompie op en wys haar sexy katoenbroekie vir my. Dan sak sy weer af en wieg haar heupe sodat haar doos liggies oor my piel gly deur die handdoek. Die wyn is duidelik besig om in te skop!

Tyd om weer te waag. Ek neem die knope van haar hemp en begin hulle een vir een van bo na onder oopknoop. Dit verbaas my dat sy glad nie protesteer nie. Toe ek die hemp oor haar skouers stoot sê sy net sag. "Ek wil my bra aanhou." Die hemp val op die mat en haar groot, ferm tiete beur teen die dun, wit materiaal van haar bra, haar groot, ligbruin tepels duidelik sigbaar deur die materiaal. Ek steek my hand uit en kielie haar linkertepel liggies deur die bra met my vingerpunt. Onmiddelik krimp die oureool ansienlik en die tepel spring op aandag! Sy glimlag stout.

"Kan ek jou iets vra?" Dit kom ietwat onverwags, maar ek antwoord.

"Jy weet jy kan my enigiets vra."

"Jy het hetnou gesê dat pornomaatskappy mans met groot... menere kies omdat dit meer seksposisies moontlik maak. Hoe werk dit?" vra sy.

Sjoe. Hoe antwoord mens dit? 'n Pragtige meisie soos sy het tog sekerlik al met heelwat ouens seks gehad. "Kan ek jou eers iets vra?" laat ek hoor.

"Seker." antwoord sy.

"Met hoeveel ouens het jy al seks gehad?" vra ek.

"Net een." antwoord sy sonder om te skroom. Hoeveel keer het ek al dit gehoor... Ek glimlag.

"In hoeveel posisies het julle seks gehad?"

"Net een." antwoord sy weer. Hoe is dit moontlik?

"Hoeveel keer het julle seks gehad?"

"Net een keer." laat sy weer hoor. Wow! Sy is sowaar ernstig!

"Het jy dit geniet?' vra ek.

"Nee, glad nie. Dit was aaklig!" antwoord sy reguit.

"Vertel?" moedig ek haar aan.

"Dit was een aand 'n paar maande gelede tydens 'n partytjie. Ons was op die agtersitplek van 'n motor. Dit was stikdonker. Dit was maar 'n gesukkel van begin tot einde. Dit was seer. En dit was oor skaars voor dit begin het. Ek dink dit was sy eerste keer ook." vertel sy.

"Laat ek raai. Dit was jou agtiende verjaarsdag?"

"Korrek." sê sy en glimlag.

"In watter posisie het julle seks gehad?" vra ek.

"Hy het bo-op my gelê."

"Het hy 'n kondoom gebruik?"

"Ja, maar selfs dit was een yslike gesukkel om dit aan te kry in die donker. Hy het omtrent gesukkel!"

Sy is voorwaar omtrent heeltemal onervare! "Wil jy hê ek moet vir jou 'n paar ander seksposisies wys?" waag ek dit.

"Maar hoe..? Ons kan tog nie seks hê nie." vra sy versigtig.

"Toemaar. Ons gaan nie seks hê nie. Jy kan jou broekie aanhou as jy wil. Ek gaan jou net die posisies wys." verduidelik ek.

"OK, ons kan probeer." sê sy. "Niemand praat ooit met my oor seks nie. Om een of ander rede is ek gemaklik met jou. Ek vertrou jou."

"Ek's bly. Kan ek die handdoek maar afhaal? Hy gaan net in die pad wees." waag ek.

"Die enigste volwasse watsenaam wat ek nog in lewende lywe gesien het was joune in die stort." Sy ontwyk my vraag. "Wat wil jy hê moet ek hom noem? Jou ... eh... watsenaam."

"Net wat jy wil."antwoord ek half verbaas.

"Kan ek maar 'piel' sê?" vra sy.

Wow! Ek kan nie glo dis my preutse skoonsussie wat hier bo-op my sit en sulke woorde gebruik nie. "Jy kan maar 'piel' sê."

"Ek het nog nooit 'n volwasse piel in lewende lywe van naderby gesien nie."

"Wel, siende dat jy al reeds myne op 'n afstand gesien het, is dit miskien tyd dat julle tweetjies mekaar beter leer ken." stel ek voor. "Maar net as jy wil. Geen druk. Geen bymotiewe."

"Sjoe..." Sy dink 'n rukkie na. "OK dan." Sy klim van my af en kniel langs my. Sy staar grootoog na die tent wat die handdoek op my piel maak.

"Hy gaan nie vanself daar onder die handdoek uitkom nie." sê ek moedswillig.

"Jy bedoel ek moet hom self...?" stamel sy. "Is jy seker dis OK?"

"Alles joune. Doen net wat jy wil, in jou eie tyd." verseker ek haar.

Sy kyk grootoog na my. Ek knik my kop en beduie na my onderlyf. Sy haal diep asem, trek die handdoek los en gooi dit van my af. My stywe piel toring die lug in.

Sy snak na haar asem. "Soe..!" sê sy met 'n uitdrukking van verwondering op haar gesig.

"Hou jy van wat jy sien?" vra ek.

"Hy is pragtig..." fluister sy.

Ek lag. "Hy is al baie dinge genoem, maar ek glo nie 'pragtig' was ooit een van hulle nie." sê ek.

"En hy is enorm groot!" sê sy. "Ek dink nie hy sal ooit in my pas nie."

"O, ek verseker jou hy sal." sê ek. "En jy sal nog baie groteres in jou lewe teëkom. Hierdie ou is maar net so effens bo gemiddeld. Hy sal nie eintlik kwailifiseer vir die 200mm van 'n porno nie."

"Hoeveel keer was hierdie piel nie al in my suster se doos nie..?" Ek dink nie sy verwag regtig 'n antwoord nie. "Askies. Pla dit jou as ek lelik praat?"

"Nie in die minste nie. Ek vind dit nogal sexy. Ek hou van mense wat 'n ding by die naam noem." stel ek haar gerus.

"Kan ek aan hom vat?" vra sy onseker.

"Luister, ek is vir alle praktiese doeleindes joune vir die middag. Jy kan doen en vra net wat jy wil - sonder om toestemming te vra." stel ek haar gerus. "Daar is absoluut niks wat jy kan doen wat my sal skok nie."

Sy kyk weer na my piel. Haar hand beweeg nader en haar vingers vou versigtig om dit.

"Jis, hy is snaarstyf! Dit beteken mos jy wil..." Sy voltooi nie die sin nie.

"Natuurlik wil ek! Ek lê kaal hier langs 'n beeldskone jong dame! Maar die probleem is sy wil nie..." antwoord ek eerlik.

Sy antwoord nie, maar haar hand begin stadig op en af beweeg op my piel. "Doen ek dit reg?" vra sy.

"Daar is nie 'n reg of verkeerd nie." sê ek. "Verskillende mans hou van verskillende dinge. Kom ek wys jou waar die sensitiewe dele is." Ek verduidelik vir haar van die sensitiwiteit van die pielkop self en die frenum aan die onderkant daarvan.

Sy laat nie op haar wag nie en begin lustig my pielkop in haar handpalm rondrol terwyl sy my draad trek. Skielik doen sy dit soos 'n pro!

"Hokaai!" keer ek. Sy stop dadelik.

"Wat's fout? Maak ek jou seer?" vra sy benoud.

"Nee, inteendeel. Maar jy moet stadiger, anders gaan ek kom en dit wil ons nie nou al hê nie." verduidelik ek.

"O, ek sien." antwoord sy. Maar ek is nie heeltemal oortuig dat sy verstaan nie."Onthou jy die twee wat orale seks gehad het in die 69 posisie vroeër op die porno? "