My Vriend se Vrou 02

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Dan trek ek my hande uit en gaan staan langs haar. Ek giet 'n stewige dosis olie oor haar bobene en die voorkant van haar broekie. Soos haar toppie word die broekie ook heeltemal deursigtig. Die enorme horing in my broek is stille getuienis van hoe baie ek die uitsig geniet! Ek trek haar bene effens oop. Sy werk mooi saam. Sy kon netsowel kaal daar gelê het! Haar vlesige, kaalgeskeerde dooslippe met die prominente skaamlippe is duidelik sigbaar onder die donker, kortgeknipte driehoekie hare bokant dit. Haar haarkleur kom dus nie uit 'n bottel nie...

Ek begin haar linker bobeen masseer met my een hand aan die buitekant en my ander hand op haar sagte, gladde binneboud. Ek vryf hard en vinnig, al hoër en hoër. Haar hande klem in gebalde vuisies langs haar as ek naby die verbode vrugte kom. Haar borskas dein op en af soos sy vinnig en hard asemhaal.

Ek glip die kant van my hand in haar lies in. Sy snak na haar asem as ek kontak maak met haar sagte, bedekte dooslip. Haar hand glip oor haar doos om te keer. Ek laat haar begaan en vryf nou meer aggressief in haar lies teen die vlesige dooslip teen haar hand. Ek probeer nie om enigiets meer te doen nie, maar herhaal die proses met die anderkanste been. 'n Rukkie later, skynbaar tevrede dat ek nie 'n kansvatter met bose idees is nie, maar dat ek net my werk doen, vat sy haar hand weg en ontspan. Dis natuurlik vir my die teken om dinge verder te neem.

Ek gaan staan langs haar middellyf en streel weer haar ondermaag met lui, ligte sirkelbewegings. Dan gly my hande oor haar broekie tot my wysvingers weer in haar lieste lê. Ek vryf hard op en af en maak seker dat my vingers aan die buitekante haar dooslippe raak. Sy haal hortend asem. Ek druk haar dooslippe teenmekaar sodat haar stywe klit vasgeknel is tussen die sagte vlees en vryf vinnig en hard op en af. So masseer ek haar klit met haar dooslippe. Haar hand skiet uit, maar bly hang bokant die aksie, die vingers styf en oop uitgestrek. Dan bal sy die vuisie en neem haar hand weg. Haar onderlyf begin baie liggies beweeg teen my hande.

Dan stop ek. Ek gooi nog olie op my hande en glip hulle onder haar broekie oor haar heupe in. Haar hand mik weer, maar dan laat sak sy dit as sy besef ek beperk my bewegings tot haar heupe. Maar natuurlik nie vir lank nie. Ek beweeg hulle in al groter sirkels tot hulle gevaarlik naby haar doos kom onder die broekie. Dit veroorsaak dat die broekie effens afskuif. Die driehoekie dooshare begin wys bokant die broekie. Geleidelik werk ek my hande tot reg langs haar doos. Haar maagspiere span styf in afwagting. Ek gly my wysvingers in haar lieste in en masseer liggies op en af. Dadelik vou haar hand weer oor haar doos. Die broekie skuif nog verder af soos ek doelbewus afwaarts masseer. Sy los haar doos en trek die broekie weer op. Dan hou sy weer die voorkant vas terwyl ek haar lieste masseer. Ek druk haar dooslippe weer teenmekaar en masseer haar klit daarmee, maar bly doelbewus weg van die skaamlippe. Sy knyp haar bene styf teenmekaar. Sy kreun en haar heupe beweeg liggies teen my hande. Sy is witwarm! Ek glip my hand oor haar doos en druk haar dooslippe teenmekaar om haar klit, maar hierdie keer met my duim en middelvinger van my regterhand. My hand beweeg vining op en af terwyl haar onderlyf wriemel teen dit. Dan sper ek haar dooslippe oop met dieselfde vingers om haar klit te ontbloot. Ek kielie die pienk knoppie liggies en vinnig met die punt van my wysvinger. Haar heupe beweeg nou dringender teen my hand.

Ek stop en sit my vingers in die boonste rekkie van haar broekie, weerskante van haar heupe en trek liggies daaraan. "Mag ek..." vra ek sag.

"Jy is seker nie ernstig nie!" snou sy my toe.

"Die broekie is in die pad. Ek wil hom net 'n klein entjie aftrek sodat ek jou behoorlik kan masseer." waag ek dit. Sy lig sowaar haar boude effens en ek trek die broekie onderdeur haar boude, terwyl sy steeds die voorkant vashou.

"OK. Genoeg!"sê sy. Ek stop. Sy los die voorkant haar broekie en dit skiet effens af sodat haar kort, donker dooshare weer uitsteek.

"Draai op jou sy." Sy maak so. Haar hand wil-wil die agterkant van haar broekie optrek. Dan probeer sy haar kaal boude met die hand bedek. Ek werk rondom haar hand en masseer haar boude een op 'n slag met albei hande. Ek brei en knie haar boude om die beurt met die kant van my een hand diep in die gleuf van haar boude. Haar hand bly liggies bo-oor myne. My hand gly doelbewus laer deur die gleuf van haar boude tot my vingers rus op haar sagte, vlesige dooslippe. Haar hand skiet om my pols. "Nee!" sê sy en trek my hand weg. Ek aanvaar dit so.

"Draai op jou rug." sê ek. Sy maak so, maar trek nie die broekie op nie. Haar dooshare steek nou bokant van die broekie uit. Ek aanvaar dat sy nie bewus is daarvan nie omdat sy nie kan sien nie. "OK, ons gaan nou 'n paar beenstrekke doen." sê ek.

"OK." fluister sy.

Ek lig haar bene tot haar kuite op my skouers lê. Dan stoot ek dit ver van my weg om die hampese te strek. Ek hou dit daar vir 'n paar sekondes. Dan kyk ek af. Wow! Die broekie het verder afgeskuif. Net bokant haar kaal boude lê die fraaiste poesie met sy pof, pienk lippies vir my en loer. Ek kom amper in my broek! Ek strek haar bene wyd oop. Haar blinknat skaamlippies gaan effens oop.

Dis asof sy weet waarna ek kyk. Haar hand glip skielik oor haar doos en bedek dit. Sy lig haar boude effens en trek met haar ander hand haar broekie op. Ek doen nog so 'n paar strekke. Geleidelik ontspan sy en haar hand lê net lossies oor haar doos, haar skaamlippe duidelik sigbaar deur die dun materaal.

Ek sit my hande weerskante van haar hand en werk weer haar lieste met my duime. My vingers raak kort-kort vlugtig aan haar dooslippe. Haar hand druk weer stewiger op haar doos. Ek tel dit op en sit dit langs haar neer. Sy protesteer nie. Haar heupe begin liggies beweeg op maat van my duime.

Ek druk my duime fermer in haar lieste en trek hard na die buitekante toe. Haar dooslippe gaan oop onder die deursigtige broekie. Ek trek my duime heen weer met my handpalms op haar binnebene en my stywe voël wil omtrent ontplof as ek kyk hoe haar dooslippe oop en toe gaan onder die broekie. Sy kreun nou hard en haar kop rol liggies heen weer.

Ek los haar en staan op. "Lê jy nou vir 'n rukkie doodstil. Ek gaan gou 'n paar goedjies haal in my kantoor hier langsaan."

"Goed." antwoord sy uitasem.

Ek stap in die kantoor in en kry my Magic Wand vibrator op die rak. My oog vang die monitors van die sekuriteitskameras teen die oorkantste muur. Ek loer gou of Jess OK is. Sy lê op haar sy met haar rug na my kantoor toe. Sy het nog steeds die oogskerm op. Ongelukkig vir haar lê sy met haar voorkant reg na die sekuriteitskamera, haar een hand op haar bors en die ander oor haar doos. Waarom sou sy toehou as ek nie eers daar is nie? Ek zoom in op haar bors. Haar hand is onder die toppie in. Haar vingers trek en rol haar stywe tepel. Wow! Ek zoom in op haar onderlyf. Asof sy weet sy word opgeneem, maak sy haar bene oop. Haar ander hand is voor by die broekie in en haar vingers fladder onder die dun materiaal soos sy met haar klit speel. Ek kom amper net daar! Ek druk gou die HD Record knoppie op die paneel en zoom uit sodat die hele masseertafel die skerm vul. Vir 'n tydjie hou ek haar dop. My voël wil uit my broek uit bars!

Ek stap na die masseerkamer toe. Daar is nie 'n manier dat ek gaan toelaat dat sy kom sonder dat ek by is nie. Om haar nie in die verleentheid stel nie gee ek 'n ligte hoesie, wag 'n paar oomblikke en stap die vertrek binne. Sy lê doodstil op haar rug op die tafel met haar hande langs haar sye asof niks gebeur het nie.

"Alles nog reg hier?" vra ek.

"Als reg." sê sy, 'n blos op haar wange. Ek loer af na haar onderlyf. Na haar gewoel het die broekrek effens oor haar haarlose dooslip getrek. Ek sou wat wou gee om my pielkop oor daardie sagte stukkie vleis te trek.

Ek prop die Wand in by die kragprop. "Goed. Moenie skrik nie. Ek gaan nou 'n vibreermasjien gebruik. Ontspan net en geniet dit." sê ek sag. Sy lê nou met haar bene effens oop. Ek skakel die Wand aan. 'n Lui, rustige dreuning vul die vertrek.

Ek trek die ronde, vibrerende kop liggies oor haar maag. Sy begin giggel.

"Dit kielie!" sê sy met 'n groot glimlag. Dis duidelik dat sy dit geniet.

"Dis die doel van die oefening!" antwoord ek en trek die kop liggies tussen haar tiete deur. Dan druk ek effens harder daarmee op haar borsbeen. Sodoende penetreer die vibrasies deur die hele borskas. Gou is daardie groot tepels weer klein en penorent! Ek glip die kop onder haar toppie in en oor haar bors tot dit liggies op haar tepel rus. Haar bolyf wip as dit met haar stywe tepel kontak maak. Sy stoot dit vinnig weg.

"Soe! Dis erg!" sê sy.

"Hou jy nie daarvan nie?" vra ek sag.

"Nee, dis nie dit nie." antwoord sy. "Ek dink ek hou dalk te veel daarvan!"

"Moet ek ophou?"

Sy antwoord nie dadelik nie. "Besluit jy maar." Sy is duidelik in 'n effense tweestryd gewikkel. Dit pas my uitstekend!

Ek gly die vibrerende kop oor haar ander tiet en laat dit liggies rus op haar tepel. Sy hou haar dapper, maar die gebalde vuisies en die spierwit kneukels langs haar sye verklap haar stryd. Sy haal hortend en oopmond asem. Ek besluit sy het genoeg gehad.

Ek fokus nou die vibrator op haar binnebene. Op en af, geleidelik hoër en hoër. Net toe ek binne trefafstand van haar doos kom, glip sy weer haar hand oor dit. "Nee..." sê sy sag. Ek antwoord nie, maar gly moedswillig die vibrator oor haar hand en druk effens harder. Die vibrasies penetreer deur haar hand in haar sensitiewe onderlyf in. Sy ruk haar hand weg. "Moenie!" sê sy ferm.

Ek lag en beweeg die Wand weer af na haar binnebeen toe.

"Jy's stout!" sê sy en lag. Sy sit nie weer haar hand terug nie en ek het weer 'n onbelemmerde uitsig oor haar 'naughty bits'. Ek terg haar deur die Wand langs haar binnebeen op te beweeg tot amper teen die broekie net om dit weer teen die ander binnebeen af te trek. Sy hyg uitasem. "Kan ek maar die oogskerm afhaal?" vra sy.

"Nog nie." antwoord ek en gly die Wand oor haar maag. Ek beweeg dit geleidelik laer en volg die boonste lyn van die broekie heen weer. Sy kreun hard. Haar heupe begin beweeg. Sy kook!

Ek trek die Wand se kop liggies tot op die been van haar doos. Haar hand skiet dadelik op om te keer. Ek blok haar hand. "Ontspan net en geniet dit. Fokus op die plesier." stel ek haar weer gerus. Sy gehoorsaam. Ek druk die sagte kop van die Wand styf teen haar pubisbeen oor die driehoekie hare en stel die vibrasie op hoog. Die trillings penetreer nou deur haar hele onderlyf. Sy snak na haar asem.

"Stop! Ek kan nie..! Ek gaan... Stop net!" protesteer sy. Haar onderlyf begin wriemel onder die Wand. Haar gesig word rooi soos sy stry teen die onvermydelike.

"Sshhh... Ontspan net." probeer ek haar gerusstel. Sy kreun en kla en rol rond. Ek trek die kop van die Wand af totdat dit liggies op haar klit lê.

"Nee..! Ek gaan... Ek kan nie... Moenie! Uuggghh!!!!" Haar onderlyf begin ritmies bokspring as sy ontplof in 'n hewige orgasme. Haar hande klou krampagtig aan die matrassie. Sy kreun en steun en "Oe..!" en "Ah..!" terwyl haar onderlyf onbeheersd ruk. Ek los haar tot die sametrekkings bedaar. Eindelik lê sy moeg en hyg met haar hande oor haar gesig.

"Ek is so jammer... Wat moet jy nou van my dink? Maar ek het gesê jy moenie!" sê sy beskuldigend.

"Niks om voor verskoning te vra nie. En kom ek sê jou wat ek van jou dink. Ek dink jy is 'n pragtige vrou wie se liggaam een honderd persent normaal reageer op impulse. Wat is daar nou om oor skaam te wees?" probeer ek haar kalmeer.

"As Derek moet weet wat vanmiddag hier gebeur het, skei hy my..." kla sy.

"Het hier enigiets gebeur waarvan hy behoort te weet? Ek dink beslis nie so nie." stel ek haar gerus.

Sy sit skielik regop en haal die oogskerm af. Sy kyk af en sien haar tepels wat heeltemal deurskyn deur die dun materiaal. "Genade!" roep sy uit en vou haar arms oor haar borste. "Ek's dan heeltemal kaal!"

"Kalmeer. Dis glad nie so erg nie." probeer ek weer.

"Dis erg genoeg!" sê sy. "Hier lê ek salig onbewus dat ek absoluut niks aan die verbeelding oorlaat nie. Jy ken my liggaam nou amper net so goed soos my man."

"En is dit nou so 'n groot sonde? Ek's 'n masseur, onthou? Jy is beslis nie die eerste vrou wat ek so sien nie." troos ek. "Dit is mos maar deel van die pakket."

"Ja, maar nogtans... Ek skaam my dood!" kla sy weer.

"Luister, ek het niks gesien wat ek nog nie gesien het nie. En te oordeel aan wat ek gesien het, het jy waaragtig niks om oor skaam te voel nie. Jy is 'n pragtige vrou en jou liggaam is in puik kondisie." probeer ek haar gerusstel. "Kom, draai op jou maag. Ek het net die regte medisyne." bied ek aan.

"Wat? Dink jy nie daar is al genoeg skade aangerig nie?" stribbel sy teë.

"Nee. Inteendeel. Ek dink nie daar is enige skade aangerig nie. Jy het 'n massering gehad, net soos meeste ander vroue." sê ek. "Kom, ek het 'n spesiale olie wat ek op jou rug wil gebruik."

"Net my rug..?" vra sy met 'n agterdogtige kyk in haar diepblou oë.

"Onthou, soos ek gesê het - jy is in beheer. Jy kan enige tyd vir my sê om te stop en ek sal." probeer ek haar oorreed.

"Goed dan." sê sy en rol op haar maag.

"Hier. Sit sommer die oogskerm weer aan." Ek gee dit vir haar.

"Moet ek regtig?" vra sy.

"Ja. Konsentreer jy net op die plesier. En onthou, as jy dit afhaal is die sessie verby." waarsku ek. Sy sit die skerm gedweë oor haar oë.

Ek maak die bottle Ylang Ylang olie oop. Dis spesiaal voorberei deur my mentor in Japan. Dit het 'n amper jasmynagtige geur. Dit het 'n soort narkotiese werking wat 'n ongelooflike kalmerende invloed op die meeste mense het. Hierdie spesifieke olie het bymiddels in wat die sensitiwiteit van jou vel verhoog. Omdat die gewone vel redelik dik is, het dit nie veel van 'n effek daar nie. Maar op die dele wat reeds sensitief is soos die lippe, tepels, skaamlippe en natuurlik die klitoris is dit 'n heel ander storie! "Hier." sê ek en hou die fles uit na haar toe. "Ruik bietjie."

Sy leun vooroor en ruik daaraan. "Sjoe, dit ruik ongelooflik! Seker geweldig duur?"

"Dis nie goedkoop nie, maar nou ja. Vir my gewaardeerde kliënte, net die beste!" spot ek. Sy lag. Ek steek my vinger in die fles en smeer 'n bietjie aan haar wange. Sy lyk sommer klaar meer ontspanne.

Ek gaan kniel wydsbeen oor haar en masseer haar nek met die olie. Gou is sy baie ontspanne en ek kan sien sy geniet dit.

Dan skuif ek laer af. Ek stoot die toppie weer op en ontbloot haar rug. Sy bly heel rustig daarmee. Ek stort van die olie op haar rug en masseer haar rugspiere. "Alles OK, madame?" vra ek.

"Hemels..." sê sy saggies met 'n glimlag.

"Gee jy om as ek die toppie nog 'n entjie optrek? Ek kan nie oral bykom nie." waag ek dit.

Sy antwoord nie, maar lig haar bolyf en trek die toppie hoog tot by haar skouers. Sy gaan lê op haar naakte tiete wat ek ongelukkig nie kan sien nie, want ek is agter haar.

"Dankie." Ek masseer die olie redelik hard in haar rug in. Die buitekante van haar naakte tiete bult weer soos vroeër uitwaarts. Ek gly my hande liggies op en af oor haar sye tot my vingerpunte eindelik kontak maar met die sagte vlees van haar tiete. Sy bly rustig en ek besluit om nie oorboord te gaan en dinge te ruineer nie.

Ek stoot haar bene oop en kniel tussen hulle. My hande glip onder die sykante van haar broekie in. Onmiddelik trek die boudspiere weer saam. Ek masseer haar heupe onder die broekie en bly ver weg van die verbode terrein. Sy bly steeds rustig. Geleidelik werk ek my hande oor haar kaal boude en masseer haar boudspiere diep en hard. In die proses werk ek die broekie weer effens in die gleuf van haar boude in. Dit lyk nie asof dit haar pla nie.

Dan trek ek die broekie stadig af oor haar ferm boude. Hulle verstyf onmiddelik, maar sy protesteer nie, 'n duidelike teken dat sy my nou vertrou. Ek los die broekie teen die onderkant van haar nou poedelkaal boude sodat die nodigste nog bedek is. Sy sug verlig en haar boudspiere ontspan merkbaar. Ek gooi van die Ylang Ylang op haar boude sodat dit in haar gleuf afloop tot oor haar doos. My hande smeer en masseer haar boude nou hard en diep. Ek trek haar boude effens weg van mekaar af en met my een hand in haar gleuf en die ander aan die buitekant masseer ek haar kaal boude om die beurt met my twee hande. Die broekie skuif al verder af in die proses. Haar onderlyf beweeg liggies teen my hande. Sy kreun saggies. Hier onder haar boude het ek weer 'n totale onbelemmerde uitsig oor haar fraai poesie met die blinknat skaamlippies.

"Alles nog reg?" vra ek weer.

"Mmm... Die aroma van hierdie olie saam met die massering maak my nou lekker lomerig." antwoord sy.

Ek trek die broekie weer reg oor haar boude. Sy glimlag. Dit lyk beslis of ek haar vertroue gewen het.

Ek smeer die olie aan haar linkerbobeen met my hande aan weerskante daarvan. Weer verstyf haar boude as my regterhand effens te hoog tussen haar bene ingly.

"Ontspan!" sê ek skerp. "Alles onder beheer."

"Maklik vir jou om te praat." kap sy terug. "Jy lê nie hier omtrent kaal en neem bevele nie."

Ek stop en dink 'n rukkie na. "Goed dan." sê ek en wip van die tafel af. Ek glip gou uit my kortbroek en T-hemp uit.

"Wat doen jy?" vra sy agterdogtig.

"Ek maak die speelveld gelyk." antwoord ek.

"Wat is dit veronderstel om te beteken?"

Ek staan nader. My piel toring kliphard die lug in voor my. Ek neem haar hand en sit dit laag op my maag.

"O, jy't jou hemp uitgetrek." sê sy met 'n glimlag. Ek los haar hand. Dit talm so 'n rukkie op my maag. Dan trek sy dit weg. In die proses raak haar vingers liggies aan my pielkop. Sy skrik en ruk haar hand vinnig weg. "Wat is dit?!" vra sy.

Ek neem weer haar hand en sit dit op my stywe piel. Sy ruk dit weg asof dit 'n rooiwarm yster is! "Nee! Jy's dan... kaal!" kla sy.

"Jy basies ook. Soos ek gesê het, die speelveld is nou gelyk. Jy't niks meer om oor te kla nie." Wat ek sê, maak nie eers vir my sin nie, maar dit gee haar duidelik stof tot nadenke. "Die enigste verskil is dat ek al die masseerwerk doen."

"Wat wil jy dan hê moet ek doen?" vra sy.

In antwoord neem ek haar hand in myne en vou haar handpalm om my stywe piel.

"Nee!" sê sy dadelik en probeer haar hand wegtrek. "Trek asseblief jou klere aan." Ek hou egter my hand ferm om hare oor my piel.

"Hou dit net vas." sê ek. "Is dan dan nou te veel gevra?" Ek ontspan my hand. Haar hand is steeds ferm om my piel. Ek laat heeltemal los. Sy hou nou my piel doodstil vas.

Ek glip my regterhand tussen haar oop bene in en masseer haar binneboud gevaarlik naby haar doos. Haar greep om my piel verstewig, maar sy hou steeds haar hand doodstil. Haar boudspiere span styf elke keer as ek naby haar doos kom. Ek masseer haar lies en raak noodgedwonge kort-kort aan die buitekant van haar murgsagte dooslip. Aanvanklik wip haar boude effens as ek daaraan raak, maar geleidelik begin sy ontspan. Ek sit my hand oor hare en gee my piel so 'n paar ligte trekke. Sy kry die boodskap en begin baie liggies my draad trek.

Ek trek haar regterbeen wyd oop. My hand beweeg tot in haar lies. My vingers streel liggies oor haar sagte dooslip. Haar los hand beland vinnig op myne. "Ontspan." sê ek weer. "Onthou, dit gaan hier uitsluitlik oor sinlike genot. Konsentreer jy net op die vleeslike." Sy vat haar hand weg en ontspan. Haar bors dein vinnig op en af soos sy hortend asemhaal.

Ek druk harder op haar dooslip en trek my hand weg oor haar binnebeen. Die lip glip heeltemal onder die broekie uit. Die slap rekkie lê nou losweg in haar sloot. Ek vryf haar binneboud so 'n paar keer op en af tot hoog in haar lies. Haar boude begin liggies beweeg in afwagting. Dan, sonder waarskuwing, glip ek my hand oor haar ontblote dooslip onder haar broekie in. Haar sopnat, vlesige poes lê nou in my hand. Sy knyp dadelik haar bene toe, my hand nou vasgeknel op haar doos. "Nee!" sê sy hard. "Moenie!"