My Vriend se Vrou 02

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Dan los ek haar. 'n Bleekwit lyn kom loop teen haar binnebeen af. Sy kyk daarna en glimlag tevrede. Sy spoel haar af en trippel uit die stort uit.

Ek droog vinnig af en staan en kyk hoe sy haar hare droogmaak. Haar groot, ferm tiete swaai lui heen weer op die maat van haar arms. Dis so 'n erotiese prentjie dat my voël waaragtig weer begin roer.

"Is jy spyt jy het hierheen gekom vandag?" vra ek.

Sy tel haar broekie aan. Dis so 'n sexy eina kleintjie. Weer wieg haar tiete uitlokkend heen weer as sy in hom klim. Sy dink so 'n rukkie na. "Nee, glad nie. Maar ek moet bieg, ek het nie 'n idee gehad waarvoor ek my inlaat nie." Sy trek die broekie hoog op, haar kameeltoon duidelik sigbaar.

"Sal jy weer kom?" waag ek dit.

"Mmm... Die miljoen dollar vraag. Wie weet? Wil jy hê ek moet weer kom?" vra sy subtiel terwyl sy haar bypassende bra aantrek. Sy skuif haar tiete reg in die bra. Haar groot tepels skyn deur die dun materiaal. My piel toring nou weer voor my uit! Ek hou my hande voor dit.

"Wel, ek het die middag saam met jou baie geniet. Ek sal jou graag weer wil sien." antwoord ek eerlik.

"En wat van Derek..?" vra sy die strikvraag.

"Derek is 'n baie goeie vriend. En dit pla my dat ek dit aan hom doen. Maar nou, ja. Hoe sê die spreekwoord? Wat die oog nie sien nie, doen die hart geen kwaad."

"Sies, jy's boos!" spot sy. Sy trek haar rok oor haar kop en vra my om die ritssluiter op te trek. Ek neem my hande weg. Sy sien onmiddelik my enorme horing!

"Nooit! Ek glo dit nie! Jy's omtrent erg... Die versoeking is groot, maar ek kan jou regtig nie help nie. Ek's klaar laat."

"Toemaar, ek verstaan. Daar's altyd volgende keer." sê ek en trek haar rits op.

Sy krap in haar sak. "Kry jy gou my rekening reg, sodat ek met jou kan regmaak." sê sy.

Die versoeking is groot om te sê "Jy het reeds!" maar ek byt my tong. "Asseblief. Daar is nie 'n manier waarop jou geld gaan aanvaar nie." antwoord ek.

"Is jy seker?" vra sy.

"Doodseker." sê ek en glimlag.

Sy gooi haar sak oor haar skouer. Ek stap saam tot by die voordeur. "Baie dankie dan. En onthou, vandag het nooit gebeur nie." sê sy en soen my op die wang.

"Geen idee waarna jy verwys nie." hou ek my dom.

Sy lag. "Sal jou bel." sê sy en trippel na haar motor toe.

Ek kyk hoe sy wegry, wuif en wonder waarna vanmiddag se episode gaan lei. Dan onthou ek skielik van die videokamera wat nog besig is om op te neem in die masseerkamer...

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
3 Comments
AnonymousAnonymousover 3 years ago
'n Baie goeie storie!

Reaksie op “My Vriend se Vrou 02” - Jy is ‘n baie goeie skrywer en weet net hoe om jou leser geintereseerd te hou. Die storie lees baie lekker. Ons weet mos nou hoe vroumense stry teen daai gevoel en begeerte om net weg te breek totdat sy daai punt bereik waar sy alles oor boord gooi en haar liggaam die praatwerk laat doen. Kyk net hoe mooi en ontspanne is hulle na hulle mekaar se lywe leer ken het. Ek is Afrikaans sprekend en het nou net dié website ontdek. Dis nogal lekker om die stories in Afrikaans te kan lees. Ek was juis op ‘n kol so vies vir Litnet toe hulle die Hygstories stop gesit het. Ek lees liewers Engels omdat die keuses net so groot en wyd is. BTB (Burn the bitch or the Bastard) is my absolute gunsteling alhoewel so baie sê dat dit te voorspelbaar is, is die nie nie vir MY so nie al is daar meer mans wat dit skryf en lees. As ons eerlik moet wees dit is presies hoe dit lyk en gebeur. Waar ‘n vrou maar minder mans na 20 – 30-jaar se getroude lewe skierlik ‘n lover neem omdat hulle sekslewe boring begin raak het. En as ‘n mense nou ‘n affair het – gaan jy dan nie uit jou pad uit om jou skelm gelukkig te hou nie? As jy kom kuier al is dit in die oggend – NAAI julle nie lank na jou aankoms nie. Met jou vrou is jy amper TE konserwatief en wag vir saans en dis ook nie meer spontaan soos voor julle getroud was nie. Ek sal in November 47-jaar getroud wees en op die oomblik is ek en my vrou uit 8-vriende (Couples) die enigste wat nog steeds bymekaar is. Alles wat ek op die BTB website gelees het is wat met die ander 7 couples gebeur het. Dankie vir die deel. Doe zo voort!

AnonymousAnonymousabout 9 years ago
ontevrede

Nooit nooit kan jy dit doen om nooit weer in Afrikaans te skryf. Jou stories is te fantasties .

AnonymousAnonymousabout 9 years ago
Lekker sappige masseerstorie

Haai man, jou storie is puik! Dit het goeie, akkurate taalgebruik en is baie sensueel en eroties. Jy moet asb. nog skryf!

Share this Story

READ MORE OF THIS SERIES

Similar Stories

My Onweerstaanbare Skoonsussie Hoe ek my vrou se jonger sussie 'opgevoed' het.in Erotic Couplings
Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Dans Met Die Duiwel Dink mooi voor jy gevaarlike speletjies speel! (Afrikaans)in Erotic Couplings
My Vrou Se Donker, Beter Kant 'n Storie in Afrikaans oor die donker sy van...in Loving Wives
'n Skelm Rapsie Op Kantoor My getroude vriendin en kollega word geraps!in Loving Wives
More Stories