My Vriend se Vrou 02

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek beweeg my hand op haar doos. "Wat is in jou hand?" herinner ek haar. "Ek doen niks aan jou wat jy nie besig is om aan my te doen nie."

Sy dink 'n oomblik na. Sy haal die oogskerm af en loer na my piel in haar ander hand. "Jason, ons speel met vuur..." sê sy sag. "Onthou net, seks is buite die kwessie." Sy ontspan haar bene. Haar hand begin weer liggies beweeg om my piel en haar bene gaan effens oop om my beter toegang te gee. Ek streel haar murgsagte, vlesige dooslippe liggies. Dadelik verhoog die intensiteit van haar hand op my piel! Hier kom beslis 'n ding!

My vinger beland in haar glibberige gleuf. Ek streel liggies op en af oor haar stywe klit. Haar heupe begin wieg. Sy kreun hoorbaar. Haar hand pomp nou verwoed aan my piel! As sy so aangaan, gaan ek binnekort kom!

Ek glip skielik my hand weer tussen haar bene in sodat haar pubisbeen in my hand lê. Voor sy kan reageer lig ek haar onderlyf van die tafel af. Sy skrik, los my piel en lig haar bolyf sodat sy op haar hande en knieë voor my staan. Sy loer grootoog oor haar skouer. "Soe! Wat was dit?"

"'Skuus. Ek moes jou net vinning op jou knieë kry vir die volgende terapie sessie." verduidelik ek lomp. Sy loer vir 'n oomblik agterdogtig na my, maar bly staan op haar hande en knieë. Vanwaar ek langs haar staan is dit 'n asemrowende prentjie! Haar ferm boude in die lug en haar groot, ferm tiete wat so perfek van haar bors af hang laat my amper dadelik kom.

Ek klim op die tafel en posisioneer myself op my knieë agter haar. Ek leun vooroor en masseer haar ribbekas met lang, stadige hale. My hande werk al hoër op. Hulle vind hulle weg om haar borskas tot my vingers die sagte vlees van haar tiete raak.

Ek leun verder vorentoe. My harde piel druk liggies teen haar sagte doos. Sy toon geen reaksie nie. Ek streel haar sye met lang hale terwyl ek vorentoe en agtertoe wieg. My stywe piel gly nou op en af deur die gleuf van haar boude. Ek loer na die spieël teen die muur langs ons. Haar vol tiete swaai uitlokkend heen weer soos ons wieg. My vingers gly oor die kante van haar tiete en trek en rol liggies aan haar elastiese tepels. Sy haal nou hoorbaar asem. Haar boude begin nou beslis beweeg teen my stywe piel.

Ek leun oor en kry die fles Ylang Ylang olie. Ek gooi dit in my hande en leun weer oor haar. Ek neem haar twee ferm tiete in my hande en smeer die olie rojaal daaroor, veral oor haar groot, bruin tepels.

Dan lig ek my bolyf, sit my hande op haar heupe en trek haar onderlyf stywer teen my piel vas. My heupe begin beweeg en ek naai haar 'droog' deur die dun broekie. Sy rol haar heupe en vryf haar doos teen my terwyl sy saggies kreun. Ek leun weer vorentoe oor haar en glip my hand voor tussen haar bene in. My vingers beland gou in haar broekie en ek streel haar dooshare terwyl ons onderlywe steeds teen mekaar skuur. Haar asem jaag! Ek werk my hand dieper by haar broekie in totdat my middelvinger haar harde klit vind. Ek kielie dit vinnig en liggies met my vingerpunt. Sy los 'n harde kreun en wieg haar heupe nou verwoed teen my. Ek dink sy is byna gereed vir aksie!

Ek trek weg van haar af. "Draai om. Lê op jou rug." beveel ek sag. Sy rol om op haar rug, maar wend nie 'n poging aan om haar naakte tiete te bedek nie. Haar tepels staan stokstyf! Die Ylang Ylang is beslis besig om sy ding te doen. Ek kniel tussen haar oop bene. Haar vlesige doos loer uitlokkend vir my deur die dun materiaal. Ek neem die fles Ylang Ylang en giet 'n stewige blerts oor haar doos. Dan leun ek vooroor met my gewig op my elmboë. My piel is nou baie na aan haar doos. My kop sak oor haar linkertiet en ek neem haar stywe tepel in my mond. Feitlik onmiddelik voel ek haar hande teen my agterkop soos sy my stywer teen haar tiet vastrek. Sy kreun hard terwyl ek liggies aan haar tepel knibbel.

Dan lig sy my kop van haar tiet af op. Sy kyk na my met daardie sielvolle blou oë. "Soen my." sê sy sag. Ek skuif verder op om by te kom en soen haar diep en innig terwyl haar arms om my vou. Haar tong dartel in my mond in. My hand glip tussen ons onderlywe in en ek sit my pielkop in haar gewillige gleuf.

"Nee! Ons kan nie." sê sy ferm. "Jason, ons kan nie seks hê nie."

"Dis OK, Jess. Ons gaan nie. Net bo-oor." stel ek haar gerus. Sy trek haar knieë effens op en vou haar arms om my. Ek stoot vorentoe. Haar weerlose poeslippe gaan oop onder die druk en my pielkop sak met broekie en al in haar fluweelsagte poes in. Haar bene vou om my. Ek naai haar geleidelik harder terwyl my piel dieper en dieper in haar poes ingly. Haar heupe beweeg gretig op die maat van myne.

Toe my piel so 'n derde in haar is, kom sy tot haar sinne. Sy stoot my liggies weg. "Ek's jammer. Ons kan nie. Jason, asseblief. Moenie dit van my verwag nie. Ek kan dit nie doen nie." hyg sy.

Ek rol gedweë van haar af. Sy lê op haar rug langs my. Ek trek haar teen my vas en soen haar. My hand gly stadig oor haar maag en glip in die broekie in. Sy maak haar bene weer oop om my te ontvang. My vingers beland in haar sopnat sloot. Ek smeer die olie in haar stywe klit in. Twee vingers glip moeiteloos diep in haar seepgladde vleestonnel in. Sy kreun en ek voel hoe haar vingers om my stywe piel vou. Ek vinger haar diep en hard terwyl sy verwoed my draad trek. Haar romerige souse veroorsaak sulke aangename klikgeluidjies as my vingers hard in haar glibberige tonnel teen haar G-kol vroetel. Haar boude beweeg gretig. Sy is in vervoering! Haar vingers trek liggies aan haar tepel. Die olie bly maar 'n wenner! My vingers werk hard teen die voorste wand van haar vagina.

Skielik begin haar boude ronddans. "Stop!" roep sy. "Hou op! Ek gaan... Ek gaan piepie!!" Ek stop dadelik en trek my vingers uit. Nie dat ek 'n probleem het met 'n bietjie piepie nie, maar om haar die verleentheid te spaar. Sy lê uitasem en hyg.

"Dankie..." fluister sy.

Ek streel haar maag liggies. "Wat het jy met my gedoen?" vra sy.

"Wat bedoel jy?" hou ek my onkundig.

"My lyf... Dit voel... anders." sê sy. "Dit tintel. Alles tintel! En dit kriewel op plekke."

"En jy vind dit onaangenaam?" vra ek.

"Nee, inteendeel! Dis ongelooflik!" sê sy. "Dit voel net half onnatuurlik. Ek het nog nooit so gevoel nie."

"Ja, mens moet nooit Ylang Ylang onderskat nie." lag ek. My piel tintel net so. Hy voel of hy gaan afbreek! Hy het sy dosis Ylang Ylang gekry toe ek haar deur die oliedeurdrenkte broekie gespyker het. Ek is so jags, ek wil iets oorkom. Ek hoop net dit het dieselfde effek op haar.

My vingers gly oor haar maag en vind die boonste rekkie van die broekie. "Mag ek maar?" vra ek en begin die broekie aftrek.

"Liewer nie." sê sy sag.

"Myne is af." probeer ek haar oortuig.

"Dis juis die punt. Een van ons twee gaan vandag hier moet kophou en dit lyk nie of dit jy gaan wees nie." sê sy. "Sonder my broekie weet ek nie of ek jou gaan kan keer nie."

"En as ek belowe ek sal hom nie insit nie..?" vra ek mooi.

Sy sug. "Ai!" sê sy en lig haar boude effens op. "Onthou, jy het belowe." Ek skuif die oliedeurdenkte broekie oor haar heupe, trek dit uit en laat val dit op die vloer. Haar poesie is so pragtig, ek moet dit eenvoudig proe. Met my T-hemp vee ek die ergste olie van haar doos af. Ek skuif effens af, kniel met my onderlyf oor haar gesig en laat sak my kop oor haar vlesige poes. Met my middelvinger trek ek die skede van haar klit versigtig terug om die ligpienk pereltjie te ontbloot. Ek kielie dit liggies en vinning met die punt van my tong. Sy kreun hard en kan nie haar heupe stil hou nie. Haar hande druk my kop stywer teen haar doos vas. Gou is haar skaamlippe weer blinknat van haar souse. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in kan deurdrenkte poes in en smul daaraan terwyl sy lê en rondrol en kreun van genot. Hemels!

Ek voel hoe haar hand om my klipharde piel vou. Sy gee so 'n paar trekke en dan omvou die sagte, nat warmte van haar mond my pielkop! Ek stoot my piel stadig en diep in haar mond in terwyl sy gulsig daaraan suig. Ek naai haar mond liggies terwyl ek aan haar doos smul. My balle tintel!

Ek skuif weer op sodat ek bo-oor haar lê. Ek sit my pielkop in haar gleuf en voel hoe die sagte, gladde vlees weerloos meegee. Sy verstar. "Nee! Jy't belowe!" sê sy en probeer my wegstoot.

"Shh. Ontspan. Ek gaan nie." stel ek haar gerus. Ek trek my pielkop op en af deur haar sopnat voue en oor haar klit. Weer maak haar souserige poes sulke ligte klapgeluidjies as ek haar so liggies deur haar sloot naai sonder om te penetreer. My pielkop beland teen haar opening en ek hou dit stil teen haar. Haar onderlyf begin effens teen my beweeg. Ek reageer nie. Sy skuif effens nader en roteer haar heupe sodat my pielkop rondgly in haar sappige gleuf. Ek wil mal raak! As sy so aangaan, gaan ek haar beslis naai, met of sonder haar toestemming!

Ek sit my bene weerskante van haar lyf en trek haar bene teenmekaar. Vinnig gooi ek 'n bietjie Ylang Ylang olie op haar doos. Dit loop tussen haar bene in. Perfek! Ek leun vooroor en sit my pielkop teen die mik van haar bene onder haar doos. Ek stoot af en my piel gly salig oor haar klit tussen die sagte vlees van haar doos en binnebene in. Dit voel sowaar amper nes die ware Jakob! Ek naai haar hard en diep terwyl haar onderlyf gretig dein teen myne. Sy is nou heeltemal ontspanne en weet sy kan my vertrou. Haar arms vou om my lyf. Aan haar gekreun en steun kan ek hoor dat sy dit baie geniet!

Ek rol haar op haar sy sodat ek agter haar rug lê. Weer stoot ek my piel tussen haar bobene in. Sy trek haar knieë effens op. Ek sit my arms om haar en speel met haar tiete terwyl ek haar naai. Haar hand verdwyn tussen haar bene in en sy druk my voël teen haar gleuf vas sodat my pielkop deeglik kontak maak met haar klit. Haar heupe werk hard teen my onderlyf. Ek sit my hand bo-oor hare en druk effens harder op my piel. Nou glip my piel diep in haar sloot in, tref dan haar pubisbeen gly skadeloos oor haar klit. Een keer druk ek per ongeluk (ek belowe!) effens te hard en in plaas van bo-oor haar pubisbeen glip dit onderdeur en 'n hele ent in haar poes in! Ek trek vinnig uit met 'n halfhartige "Jammer!"

Ek wil nie die situasie ruineer nie en vat my hand weg. Sy is nou volkome in beheer. Sy neem die drukking op my piel oor en maak seker dat dit diep in haar gleuf tot teen die opening insak voor sy dit skadeloos oor haar pubisbeen klit laat gly. Ek ontspan. Al wat ek nou hoef te doen is om hard en diep te naai terwyl ek met haar vol tiete speel... En ek dit doen ek met oorgawe!

Later trek ek my piel uit. "Lê op jou rug."

Sy loer oor haar skouer. "Nee, Meneer. My beurt. Lê JY nou op JOU rug." sê sy en glimlag, 'n geheimsinnig kyk in daardie blou oë.

Effens uit die veld geslaan, gehoorsaam ek gedwee. Sy gooi haar been oor my sodat sy wydsbeen oor my toringende piel sit. Sy neem van die Ylang Ylang olie en giet daarvan op my piel. Dit loop tussen my bene oor my balsak af. Haar vingers vou behendig om my ge-oliede piel en sy begin my draad trek. Sy rol my gladde pielkop rond in haar hand. Die sensasie is onbeskryflik heerlik!

Dan stop sy. Sy sak stadig af oor my piel. Gaan sy dit wragtig doen? Sy neem my pielkop in haar hand en trek dit in paar maal deur haar deurdrenkte sloot. Dan stoot sy dit sodat dit plat lê op my ondermaag. Haar heupe sak af op die onderkant van my piel en ek voel hoe haar dooslippe oopgaan om die skag van my piel. Sy sit haar hande op my bors en haar heupe begin wieg. Haar sopnat poes gly nou heen en weer oor die lengte van my piel.

Haar vol tiete wieg op die maat van haar heupe. Sy ry my al vinniger en vinniger terwyl ek my verwonder aan my pielkop wat so verskyn en verdwyn onder haar vlesige doos. Sy maak my mal!

Sy word skielik rustig en lê vooroor. My piel skiet uit onder haar boude en mik nou so 45 grade na haar onderlyf. Sy neem my kop tussen haar hande en haar tong dartel weer in my mond in. Haar onderlyf beweeg teen my pielkop. Met haar hande steeds om my kop en haar lippe teen myne vind haar gladde, sagte poes sy teiken. Behendig posisioneer sy haarself sodat my pielkop in haar sopnat sloot beland. "Ah... Uiteindelik! Hier kom dit." dink ek by myself. Ek sit my arms om haar en stoot effens op om haar te help. Ek voel hoe my pielkop in haar honger tonnel in glip. Maar dan trek sy weg.

"Nee! Lê net doodstil." beveel sy sag. Weer beland my pielkop in haar gibberige gleuf. Sy sak stadig af sodat my pielkop diep in haar sloot teen haar opening lê. Dan maak haar heupe stadige rolbewegings wat my pielkop laat rondrol in haar sagte voue. Dis net eenvoudig ongelooflik! Is dit dieselfde vrou wat 'n uur gelede hier ingestap het?

Haar heupe begin al dringender teen my pielkop rol. Steeds dartel haar tong in my mond rond. Haar asem jaag. Sy kreun onophoudelik.

Dan stop sy weer. Sy lig haar heupe en hurk oor my. Sy lyn my piel op met haar poes en gou is my pielkop weer teen haar opening. Haar heupe roteer weer. Hierdie keer het ek 'n onbelemmerde uitsig op die aksie. Dan stop sy. Sy kyk my in die oë, 'n uitdrukking van blatante wellus op haar gesig.

Sy maak haar oë toe en gooi haar kop agteroor. Haar mond gaan oop en met 'n luide kreun sak sy stadig af op my piel. Ek kyk met welbehae hoe haar honger poes my piel sentimeter vir sentimeter verswelg totdat haar boude teen my balsak druk. Dan begin sy my stadig ry. Haar vol tiete wieg lui heen weer op die maat van haar heupe. My piel verdwyn met reëlmaat tussen haar fluweelsagte vlesige poeslippe in net om deurdrenk van haar romerige souse weer blinknat te voorskyn te kom.

Sy lê vorentoe en neem weer my kop tussen haar hande. Sy soen my passievol terwyl haar heupe nou teen 'n geweldige tempo ronddans op my stywe piel. My knolle voel of hulle gaan bars! Ek sit my hande op haar heupe en naai haar verwoed terug.

Dan stop sy en klim van my af. Sy stoot my liggies weg en gaan staan op haar hande en knieë op die bed. Ek laat my nie twee keer nooi nie. Ek gaan staan op my knieë agter haar en sit my blinkpers pielkop tussen haar sopnat poeslippe. Met my hande op haar heupe stoot ek stadig vorentoe. Ek kyk hoe haar honger poes my piel verswelg totdat my balsak teen haar klit vasdruk. Ek trek hom stadig uit totdat net die kop in haar is. My piel is sopnat van haar romerige souse. Ek leun oor haar en naai haar diep en stadig. My linkerhand vou om haar ferm tiet en my vingers rol en trek liggies aan haar stywe tepel. My regterhand glip van voor tussen haar bene deur en ek streel haar klit liggies en vinnig. Ek verhoog die tempo en voel hoe my balsak met elke stoot teen haar stywe klit vasplof. My balle wil bars!

Sy stop en stoot my weer liggies weg. Sy rol op haar rug en maak haar bene uitnodigend oop. Weer laat ek nie op my wag nie. Dis lekker om 'n vrou te naai wat nie bang is om die leiding te neem nie. Ek sak vooroor haar met my gewig op my elmboë, my stywe piel net bokant haar sappige poes. Ek stoot liggies vorentoe en my piel vind vanself daardie glibberige gleuf. Moeiteloos glip hy tot by my balsak in haar sopnat fluweelsagte tonnel in. Haar bene vou om my. Ek naai haar hard en diep en voel hoe haar naels in my rug invreet. Haar heupe dein wild teen elke stoot wat ek gee. Sy trek my gesig teen hare en soen my weer diep. Haar asem jaag!

Weer stop sy. "Gou! Lê op jou rug." Ek rol van haar af tot op my rug. Sy sit vinnig weer wydsbeen oor my en glip my piel in haar poes in. "Lê net stil." Sy leun vooroor en begin my met mening diep en met lang hale te ry. Haar sagte, warm tiete voel hemels teen my bors.

Dan begin sy sagte kreungeluidjies maak. Haar hande raak onrustig. Haar hele lyf begin liggies tril. Haar onderlyf gee 'n ruk. Dan nog een. Met 'n luide kreet ontplof sy in 'n hewige orgasme. Haar onderlyf trek ritmies en krampagtig saam en bokspring wild op my piel. Dis sensasie van haar poes wat so saamtrek om my piel is onhoudbaar. Ek trek haar onderlyf styf teen myne vas en bere my piel tot teen my eiers in haar honger poes. My knolle ontplof!

Ek los 'n luide brul en spuit straal na straal warm kom diep in haar deinende poes in. Eindelik is my balle leeg. Ek lê stil en uitgeput onder haar. Haar onderlyf ruk nog steeds effens ritmies van haar orgasme. Haar hele liggaam bewe. Ek sit my arms om haar en hou haar vas tot die spasmas bedaar. Sy lê nou stil op my. Haar asem jaag en haar borskas dein.

Sy breek uiteindelik die stilte. "Soe... Dit was ongelooflik!" Sy sit regop en lig haar onderlyf van my af. My piel glip uit haar uit en 'n stroom bleekwit, louwarm kom loop uit haar poes tot op my maag. Sy kyk af daarna en glimlag. Dan rol sy van my af en lê langs my in my arms.

"Dit was beslis een van die beste ervarings van my lewe. Ek ken myself nie!" Ek besluit om haar te laat praat terwyl ek net luister. "Vir die heel eerste maal in my lewe het ek die leiding geneem tydens seks. Gedoen wat EK wou doen. Tot dusver was ek net 'n instrument in my man se hande. Hy het altyd die leiding geneem en ek was tevrede daarmee. Ek was altyd bang dat hy sleg van my sal dink as ek oorneem. Vandag was dit so verspotmaklik! Waar dink jy kom die selfvertroue so skielik vandaan?"

Ek weet nie wat om te sê nie. "Wat maak dit saak waar dit vandaan kom? Die hoofsaak is dat jy dit nou het en veral dat jy dit nou behou." bied ek aan.

"Jy is soos gewoonlik weer in die kol. Glo dit of nie, maar vandag was die eerste keer ooit dat ek my man, vir wie ek ontsettend lief is, verkul het. Die vreemde ding is dat ek nie juis skuldig voel nie. Is dit abnormaal?"

"Sjoe... Nee, ek dink nie dis abnormaal nie. Inteendeel, ek glo dat monagamie indruis teen die menslike natuur." verduidelik ek.

"Monogamie?" Sy lyk onseker.

"In kort, ek glo nie die mens is gemaak vir net een seksmaat vir die res van jou lewe nie. Ek glo dis 'n doodnatuurlike menslike behoefte om so nou en dan oor die draad te spring."

"Weet jy, ek dink jy's dalk reg. Hier sit ek en jy poedelkaal en gesels asof dit die natuurlikste ding in die wêreld is. 'n Skamele uur gelede sou ek nooit kon droom dat ek in staat is tot so iets nie." sê sy eerlik. "Alles is nog so onwerklik. Ek kan nie glo wat ek aangevang het nie! Dis net nie ek nie!"

"So jy het nog nooit eers gefantaseer oor seks met ander mans nie?" vra ek.

"Natuurlik het ek! Watter vrou fantaseer nie daaroor nie? Maar fantaseer is een ding. Om jou fantasieë uit te leef is 'n heel ander storie."

"Hoe vergelyk jou fantasieë met wat vanmiddag hier gebeur het?" waag ek dit.

"Sjoe... Nie eers in my wildste drome nie! Jy, meneer, is 'n gevaarlike kalant! Mens word so meegevoer deur die masserings en olies dat jy beheer verloor." sê sy. "Geen wonder my vriendinne mis nooit 'n besoek aan die masseur as hulle in die groot stad kom nie."

Sy staan op. "Daar is nou olie en dinge in plekke wat ek nie dink Derek sal waardeer nie. Kan ek dalk gou stort voor ek gaan?" vra sy.

"Natuurlik! Regs lang die kleedkamer is daar 'n stort. Lekker groot. Groot genoeg vir twee..."

"Skimp jy?" vra sy sarkasties.

"O, beslis!" anwoord ek

"Jong, dit sal moet vinnig gaan. Ek is reeds laat." verduidelik sy.

"Goed genoeg vir my." Ek gryp haar hand en stap hand om die lyf met haar deur die kleedkamer die stort binne. Haar groot, ferm tiete wip met elke tree.

Ek draai die krane oop en staan agter haar. Ek smeer haar rug seep. Dan draai sy om en ek was daardie ongelooflike tiete. Sy neem 'n koekie seep en was my piel en balsak deeglik. Gou het ek weer 'n yslike horing! Ek trek haar nader teen my vas. My piel stoot ongeduldig teen haar maag bokant haar doos.

"Is daar tyd vir 'n vinnige quickie?" waag ek dit.

Sy glimlag. "Dit sal omtrent vinnig moet wees." sê sy. Sy smeer dadelik my piel seep en begin my draad trek. Ek vinger haar met twee vingers terwyl ek haar tiet suig. Dan draai ek haar om en lig haar linkerbeen hoog op terwyl sy teen die stortmuur leun. My piel is nou perfek opgelyn met haar poes. Sy neem dit in haar hand en sit my pielkop teen haar opening. Ek stoot vorentoe en sy kreun as my piel weer wegsak in haar onderlyf. "Maak jy maar gou klaar. Ek is OK." sê sy. Ek sit my arms om haar, soen haar en naai haar diep en hard. Gou begin my knolle tintel. Sy sak haar kop en knibbel aan my tepel (seker die mees onderskatte deel van 'n man se anatomie). Dit maak my mal. Gou ontplof my balle en met horte en stote en steune en kreune maak ek hulle leeg in haar honger poes. Ek staan met haar in my arms vir 'n paar oomblikke om my asem terug te kry.